Nehemia 4:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die Ammoniet Tobija was langs Sanballat, en hy het gesê: “As hulle dit regkry om die muur te bou, dan sal ’n jakkals dit kan omstamp as hy teen die muur spring.”

Nehemia 4

Nehemia 4:2-10