Nehemia 3:31 Bybel vir Almal (ABA)

Malkija, ’n goudsmid, het die stuk muur reggemaak tot by die woonplek van die tempel-slawe en die handelaars. Dit was die stuk muur langs die Wag-poort, tot by die bo-kamer op die hoek van die muur.

Nehemia 3

Nehemia 3:26-32