Nehemia 13:18 Bybel vir Almal (ABA)

Julle voorvaders het dit ook gedoen, en ons God het al hierdie slegte dinge laat gebeur met ons en met die stad. Julle maak Hom nog meer kwaad wanneer julle die Sabbatdag ontwy.”

Nehemia 13

Nehemia 13:15-26