Nehemia 13:11 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het met die leiers geraas en vir hulle gesê: “Hoekom het julle nie die tempel netjies gehou en reggemaak nie?”Ek het die Leviete laat terugkom en ek het hulle weer daar laat werk.

Nehemia 13

Nehemia 13:4-18