Nehemia 12:46 Bybel vir Almal (ABA)

Lank gelede, in die tyd toe Dawid koning was en toe Asaf gelewe het, was daar ’n leier van die mense wat moes sing om vir God te prys en dankie te sê.

Nehemia 12

Nehemia 12:41-47