Nehemia 12:43 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense het daardie dag baie offers gebring. Hulle was bly, God het hulle baie bly gemaak. Die vroue en kinders was ook bly. ’n Mens kon van ver hoor hoe Jerusalem feesvier.

Nehemia 12

Nehemia 12:40-47