Nehemia 12:40 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het die twee groepe wat moes sing, in die tempel gaan staan. Ek het ook daar gaan staan, en die helfte van die leiers het saam met my gaan staan.

Nehemia 12

Nehemia 12:36-43