Nehemia 12:38 Bybel vir Almal (ABA)

Die ander groep mense wat moes sing, het na die ander kant geloop. Ek en die ander helfte van die mense het agter hulle geloop, op die muur oor die Bakoond-toring tot by die Breë Muur,

Nehemia 12

Nehemia 12:36-46