Nehemia 12:26 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het dit gedoen in die tyd toe Jojakim, seun van Jesua seun van Josadak, die hoëpriester was. Dit was in die tyd toe Nehemia die goewerneur was en toe die sekretaris en priester Esra daar was.

Nehemia 12

Nehemia 12:16-27