Nehemia 11:30 Bybel vir Almal (ABA)

Sanoag, Adullam en die woonplekke daar naby, in die stad Lakis en in die veld daar naby, in die stad Aseka en die dorpe daar naby. Hulle het gewoon van Berseba tot by die Hinnom-vallei.

Nehemia 11

Nehemia 11:20-36