Nehemia 11:3 Bybel vir Almal (ABA)

Hier is die name van die hoofde van die provinsie Juda wat in Jerusalem gewoon het. In die ander stede van Juda het elkeen op sy eie plek gewoon: die Israeliete, die priesters, die Leviete, die tempel-slawe en die nageslag van die slawe van Salomo.

Nehemia 11

Nehemia 11:1-9