Nehemia 11:24 Bybel vir Almal (ABA)

Petagja was die koning van Persië se raadgewer oor dinge van die Israeliete. Petagja was die seun van Mesesabel van die nageslag van Serag seun van Juda.

Nehemia 11

Nehemia 11:23-29