Maar die vyande het die mensevan No-Amon gevangen weggevat na ’n ander land.Die vyande het die babasdoodgemaak in die strate,en hulle het lootjies getrekom te sien wie kryelkeen ’n belangrike mensom sy slaaf te wees.Hulle het die belangrike mensevasgemaak met kettingsen hulle weggevat.