Nahum 1:14 Bybel vir Almal (ABA)

Nineve, die Here het gesêdie vyande moet jou verwoes,niemand sal jou naamweer noem nie.Die Here sê:“Ek sal die beelde stukkend breek watin jou afgod se tempel is.Ek grawe vir jou ’n graf,want jy beteken niks.

Nahum 1

Nahum 1:4-15