17. Hulle sal stof lek soos slangewat op die grond seil.Hulle sal beween uit hulle wegkruip-plekke komna ons God die Here toe.Hulle sal skrik,hulle sal bang wees vir Hom.
18. Daar is nie nog ’n Godsoos U nie, Here.U vergewe ons sonde.Ons is die mensevan u volk,die mense wat nog lewe.U bly nie altyd kwaad nie,U wil graag lief wees vir ons.
19. U sal weer goed wees vir ons,U sal ons sonde stukkend trapen dit in die see gooi.
20. U sal die Israeliete nie los nie.U sal altyd lief weesvir die nageslag van Abraham.U het dit belowe aan ons voorvaders,lank gelede.