Miga 7:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Jerusalem sê:“Ons vyande sal dit sien,en hulle sal nie weetwat om te doen nie.Hulle het vir ons gesê:‘Waar is julle God die Here?Hy help julle nie.’Nou sal ons sienwat met hulle gebeur:Hulle vyande sal op hulle trapsoos hulle op die modderin die strate trap.”

Miga 7

Miga 7:4-20