Die Israeliete wat nog lewe,sal wees soos douwat van die Here komna baie volke toe.Hulle sal wees soos goeie reënwat die gras groen laat word.