Miga 4:12 Bybel vir Almal (ABA)

Maar hulle weet niewat die Heremet hulle wil doen nie,hulle verstaan niedie Here se planne nie.Die Here het die volkebymekaargebringsoos ’n boer koring-gerwebymekaarbringop die dorsvloer.

Miga 4

Miga 4:11-14