Miga 3:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê vir die profete wat sy volk bedrieg:“Wanneer mense vir julle kos gee,dan sê julle daar sal vrede wees,en wanneer hullenie vir julle kos gee nie,dan sê julle daar sal oorlog kom.”

Miga 3

Miga 3:4-8