Miga 3:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Maar ek sê:Leiers van die Israeliete,julle moet luister!Julle weet wat reg is,

2. maar julle haat alles wat goed isen julle is lief vir alles wat sleg is.Julle maak of my volk diere is.

Miga 3