Miga 2:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense sal daardie dag hoor julle praat oor julleself en julle treur. Julle sal sê:“Die Here het ons swaar gestraf,Hy gee ons goed vir ander mense.Hy vat ons gronden gee dit vir die mensewat ons verraai het.”

Miga 2

Miga 2:1-5