Miga 2:12 Bybel vir Almal (ABA)

Julle sê die Here sê:“Israeliete, Ek sal al julle mensebymekaarmaak.Ek sal die mense van Israelwat nog lewe,bymekaarmaak soos skapeen bokke in ’n kraal,soos ’n klomp skape in die veld.Die land sal weer vol mense wees.

Miga 2

Miga 2:9-13