Miga 1:8 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, Miga, sal hartseer wees en treurwanneer die vyande Samaria verwoes,ek sal kaalvoet loopen my klere uittrek.Ek sal skree soos ’n jakkals,en kla soos ’n volstruis.

Miga 1

Miga 1:3-9