Matteus 9:6 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Ek wil vir julle wys dat Ek, die Seun van die mens, sondes mag vergewe op die aarde.”Jesus sê toe vir die verlamde man: “Staan op, neem jou slaapmat en gaan huis toe.”

Matteus 9

Matteus 9:1-9