Matteus 9:33 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het die duiwel uitgejaag, en toe kon die man praat. Al die mense was baie verbaas en hulle het gesê: “So iets het nog nooit hier by ons, die volk Israel, gebeur nie.”

Matteus 9

Matteus 9:26-35