Matteus 9:30 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle oë het gesond geword, en hulle kon sien. Jesus het ernstig met hulle gepraat en gesê: “Julle moenie vir iemand hiervan vertel nie.”

Matteus 9

Matteus 9:25-34