Matteus 9:27 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het verder gegaan. Twee blindes het agter Hom geloop. Hulle het aangehou om hard te sê: “Seun van Dawid, U moet asseblief jammer wees vir ons en help ons!”

Matteus 9

Matteus 9:26-36