Matteus 9:25 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het eers al die mense uitgejaag, en toe het Hy in die dogtertjie se kamer ingegaan. Hy het haar hand geneem, en sy het opgestaan.

Matteus 9

Matteus 9:19-30