Matteus 9:22 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het omgedraai en haar gesien. Toe sê Hy vir haar: “Mevrou, moenie bekommerd wees nie. Jy het nou gesond geword, want jy het geglo.”Die vrou het toe dadelik gesond geword.

Matteus 9

Matteus 9:14-29