Matteus 8:32 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus sê toe vir hulle: “Ja, gaan!”Die duiwels het uitgegaan uit die twee mense en hulle het in die varke ingegaan. Al die varke het dadelik teen die berg afgehardloop tot binne-in die water en hulle het verdrink.

Matteus 8

Matteus 8:28-34