Matteus 8:3 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het sy hand uitgesteek en aan die man geraak en gesê: “Ek wil dit vir jou doen. Ek maak jou gesond.”Die man het dadelik gesond geword. Hy was nie meer melaats nie.

Matteus 8

Matteus 8:1-12