Matteus 8:29 Bybel vir Almal (ABA)

Skielik het hulle vir Jesus begin skree: “Wat wil U met ons doen, Seun van God? Het U hiernatoe gekom om ons voor die tyd te straf en seer te maak?”

Matteus 8

Matteus 8:26-34