Matteus 8:24 Bybel vir Almal (ABA)

Daar het ’n baie groot storm op die see gekom en die branders het bo-oor die boot geslaan. Maar Jesus het vas geslaap.

Matteus 8

Matteus 8:18-27