Matteus 6:8 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie soos hulle bid nie. Want julle Vader weet wat julle nodig het, Hy weet dit voordat julle dit vir Hom vra.

Matteus 6

Matteus 6:6-13