Matteus 5:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Toe Jesus die baie mense sien, het Hy teen die berg opgegaan en gaan sit. Sy dissipels het na Hom toe gekom.

2. Toe het Hy begin om vir hulle te leer. Hy het vir hulle gesê:

3. “Mense wat weet hulle hetvir God nodig,is gelukkige mense,want God wat in die hemel is,is hulle Koning.

Matteus 5