Matteus 4:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die duiwel sê toe vir Jesus: “As Jy die Seun van God is, spring dan hier af, want in die Ou Testament is geskryf:“God sal vir sy engele sêhulle moet jou beskerm,en hulle sal jou op hulle hande drasodat jy nie jou voet sal stampteen ’n klip nie.”

Matteus 4

Matteus 4:1-15