Matteus 4:17 Bybel vir Almal (ABA)

Van toe af het Jesus begin preek en gesê: “Julle moet nou begin lewe soos God wil hê, want God wat in die hemel is, is Koning oor almal, en van nou af sal almal dit weet.”

Matteus 4

Matteus 4:15-25