Matteus 3:9 Bybel vir Almal (ABA)

Julle sê vir mekaar: ‘Ons is kinders van Abraham,’ en julle dink dáárom sal God julle nie straf nie. Maar Ek sê vir julle: God kan van hierdie klippe kinders vir Abraham maak.

Matteus 3

Matteus 3:1-10