Matteus 3:7 Bybel vir Almal (ABA)

Johannes het gesien baie van die Fariseërs en Sadduseërs kom sodat hy hulle moet doop. Hy sê toe vir hulle: “Julle is so skelm soos slange! Julle sal nie kan wegvlug wanneer God se straf kom nie.

Matteus 3

Matteus 3:1-14