Matteus 3:2 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het gesê: “Julle moet verander en lewe soos God wil hê, want God wat in die hemel is, is Koning oor almal, en van nou af sal almal dit weet.”

Matteus 3

Matteus 3:1-8