Matteus 3:13 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het van die provinsie Galilea gekom en Hy het na die Jordaan-rivier gegaan. Hy het na Johannes toe gegaan en gesê Johannes moet Hom doop.

Matteus 3

Matteus 3:4-17