Matteus 28:2 Bybel vir Almal (ABA)

Skielik was daar ’n groot aardbewing, want ’n engel van die Here het afgekom uit die hemel. Hy het na die graf gegaan, die klip weggerol en op die klip gaan sit.

Matteus 28

Matteus 28:1-5