Matteus 28:18 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het na hulle toe gekom en vir hulle gesê: “God het gesê Ek moet regeer oor alles in die hemel en op die aarde.

Matteus 28

Matteus 28:13-19