Matteus 28:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die soldate het toe die geld gevat en hulle het gedoen wat die Joodse leiers vir hulle gesê het. Die Jode vertel tot vandag toe nog hierdie storie wat die soldate oral vertel het.

Matteus 28

Matteus 28:11-20