Matteus 27:9 Bybel vir Almal (ABA)

So het gebeur wat die profeet Jeremia gesê het: “Hulle het die 30 silwer geldstukke geneem, dit is hoeveel die Israeliete besluit het ek moet kry.

Matteus 27

Matteus 27:8-12