Matteus 27:60 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het Jesus se liggaam in sy eie nuwe graf gesit wat hy in ’n rots laat kap het. Hy het ’n groot klip voor die graf gerol en weggegaan.

Matteus 27

Matteus 27:51-66