Matteus 27:57 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was al laat en amper aand. Daar kom toe ’n ryk man van die stad Arimatea. Sy naam was Josef. Hy was self ook ’n dissipel van Jesus.

Matteus 27

Matteus 27:53-64