Matteus 27:54 Bybel vir Almal (ABA)

Die offisier en die soldate wat saam met hom vir Jesus opgepas het, het die aardbewing gesien en alles wat gebeur het. Hulle was toe baie bang en hulle het gesê: “Hierdie man was regtig die Seun van God!”

Matteus 27

Matteus 27:46-59