Matteus 27:44 Bybel vir Almal (ABA)

Die twee mense wat saam met Jesus aan die kruise gehang het, het ook vir Jesus op dieselfde manier gespot. Hulle was mense wat teen die regering geveg het.

Matteus 27

Matteus 27:36-51