Matteus 27:4 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het gesê: “Ek het sonde gedoen, want ek het ’n onskuldige man verraai, en nou moet Hy sterf.”Maar die priesterleiers en die familieleiers het vir hom gesê: “Dit is nie ons probleem nie! Dit is jou probleem!”

Matteus 27

Matteus 27:1-14